Media

Hande Van Hoop

Dit is die klein dingetjies in die lewe wat 'n GROOT verskil maak. Vir meer as 15 jaar is ons as gemeente betrokke by hierdie projek wat ons noem HANDE VAN HOOP. Ongeveer 300 etes word voorberei en aan hulpbehoewendes voorsien.

Algemeen

Ons deel graag foto's van algemene aktiwiteite in die gemeente met jou.

Gebou En Terrein

Hier is 'n paar foto's van ons kerkgebou en terrein.